Volunteers benodig vir die fees
January 11, 2010
Ons soek volunteers om gedurende die Houtstok 2010 Afrikaanse Musiek fees te werk. Betaling is n toegangs kaartjie vir elke dag plus twee etes per dag en nie alkoholiese drinkgoed. Werk 6 uur skof per dag! Slaapplek sal voorsien word vir 3 dae. Stuur CV’s aan chris@houtstok.co.za voor 15 Februarie 2010.
Advertisement
No comments yet